Karate Kampioenskappe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 5 November hul jaarlikse Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied.
Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die volgende prestasies behaal:
- Liam Botha: Brons vir Kata – Novice afdeling (eie ouderdomsgroep)
- Ruan van Zyl: Gout vir Kata en Brons vir Kumite – Development afdeling (eie ouderdomsgroep)
- Hanré Dreyer: Goud vir Kumite – Elire afdeling (eie ouderdomsgroep)
Karate Championships. The Free State Karate Federation hosted their annual Free State Championships in Bloemfontein on the weekend of 5 November.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








