)
Karate Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell presteer

Karate Kampioenskappe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 5 November hul jaarlikse Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die volgende prestasies behaal:…