Koringaar Tennistoernooi. Twintig tennisspelers van Laerskool Truida Kestell het 28 en 29 Julie asook 4 en 5 Augustus hul skool by Thabo Mofutsanyana Distrik in die Koringaar Tennistoernooi verteenwoordig.
Die spelers is:
- Lance Kriek
- Liam Amaro
- Izé Claassen
- Emma Smit
- Meiha Barends
- Awert Viljoen
- Mia Rautenbach
- Linzi Botha
- Lizé Viljoen
- Nathan Pretorius
- Daniël de Beer
- Deon van Zyl
- Nelisa-May Doman
- Lucia Botha
- Wian Botha
- Kaylin van Rooyen
- Nienke van Zyl
- Hanno van Heerden
- Mariné Theron
- Connor Marx
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf