Stadsliga Rugby. Hoëskool Jim Fouché se Greenmachine, oftewel o.19A rugbyspan, is die naweek vir die tweede keer in ‘n ry gekroon as die wenners van die stadsbeker. JF het Hoërskool Fichardtpark in die finaal met 31 – 25 gewen.
Jim Fouché se o.16 A span het gelykop teen Fichies gespeel. die eindtelling in hierdie wedstryd was 8 – 8. Verder het JF se o.14A span Sentraal se o.14A span geklop met 26 – 7.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf