Topskole Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A hokkiespan het, soos verlede jaar, derde by die Topskole Hokkie toernooi in die Paarl geëindig. Dit is veral ‘n puik prestasie as in ag geneem word dat die span elfde gekeur was.
Voor 2022 was die toernooi laas in 2019 aangebied waar OMS die kampioen was. Die o.14A’s het in hul nasionale toernooi in Stellenbosch ook verlede jaar se sesde plek herhaal.
Uitslae behaal by Topskole hokkie toernooi:
OMS o.16A hokkiespan
- OMS wen Paarl Gim 2-1
- Gelykop vs Affies 1-1
- Wen St. John’s 2-0
- Wen Menlopark 2-0
- Gelykop vs Herschel 2-2
- Verloor vs Bloemhof 0-2 in die halfeind
- Wen vs Menlopark 4-1 (uitspeel om 3de plek)
OMS o.14A hokkiespan
- Verloor vs St. Annes’s 1-2
- Wen St. Cyprians 3-2
- Gelykop vs Herschel 3-3
- Gelykop vs Stellenberg 3-3
- Wen Paarl Gim 2-1
- Wen Menlopark 2-0
- Verloor Rhenish 2-3 (uitspeel om 5de plek)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf