Harrismith Eisteddfod. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Harrismith Eisteddfod deelgeneem. Hierdie drie Truidjies het uitstekend presteer en het die volgende toekennings ontvang:
- Izé Claasen was awarded for the best English Drama Poetry, Grade 3
- Heyleigh Roux het die toekenning ontvang vir die beste Afrikaanse drama voordrag, Graad 3
- Franzell van Zyl het die toekenning ontvang vir die beste Afrikaanse drama voordrag, Graad 2
- Colene Koch het die toekenning ontvang vir die beste Afrikaanse drama voordrag, Graad 2
- Stef vd Berg het die toekenning ontvang vir die beste Afrikaanse drama voordrag, Graad 3
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf