MTB Fietsry. Hoërskool Bellville se fietsryspan het die afgelope Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die vierde Skole MTB Fietsry wedren, Die wedren is aangebied deur Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch.
Die roete is uitgelê op die bekende Banhoek roete in Stellenbosch. Dit was ‘n prettige maar baie uitdagende rit vir die span, veral met die reën wat laatmiddag begin val en die baan baie glibberig gemaak het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf