ARTISTATUE Nasionale finaal. Laerskool Truida Kestell se leerders het aan die ARTISTATUE Nasionale finaal Redenaars deelgeneem en baie goed presteer.
Die volgende uitslae is behaal:
Graad 7 span: 1ste plek – Kaylin van Rooyen, Koot Bender, Kai de Klerk en Christiné Bester
Graad 7 span: 2de plek – Lucia Botha, Cara Rautenbach, Francis Jv Rensburg, Marné Cornelius
Graad 5 span: 1ste plek – Biané Hattingh, Inge Meintjes, Alissa Pretorius en Suné Strauss


Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf









