ARTISTATUE Nasionale finaal – Laerskool Truida Kestell presteer
ARTISTATUE Nasionale finaal. Laerskool Truida Kestell se leerders het aan die ARTISTATUE Nasionale finaal Redenaars deelgeneem en baie goed presteer. Die volgende uitslae is behaal: Graad 7 span: 1ste plek…
Artistatue Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Artistatue Redenaars. Dertig leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem gaan op 24 en 26 Augustus aan die Nasionale finaal van Artistatue Redenaars by Midstream College, Olifantsfontein, deelneem. Die leerders…








