ATKV Redenaars. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul 16 sprekers. Hierdie leerders het na die semi-finale rondte van ATKV Redenaars deurgedring. Hulle sal nou op 23 Mei deelneem aan die semi-finaal wat by Hoërskool Witteberg sal plaasvind.
Die leerders na die semi-finaal:
- Andries van der Walt (graad 1)
- Colene Koch (graad 2)
- Müller Bosch (graad 2)
- Mia Rautenbach (graad 3)
- Stef van den Berg (graad 3)
- Kaylee Silcock (graad 4)
- Nacah Bosch (graad 4)
- David Shepherd (graad 4)
- Joshua de Jesus (graad 5)
- Charl Naudé (graad 5)
- Miah Grobbelaar (graad 5)
- Heilene Meintjes (graad 6)
- Inge Meintjes
- Jeanne-Marie Liebenberg (graad 7)
- Kai de Klerk (graad 7)
- Christiné Bester (graad 7)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf