TBM Laerskole Krieket. Twaalf krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die o.11 en o.13 TBM Laerskole krieket spanne.
Die o.11 en o.13 A en B spanne sal opwarmings wedstryde speel. Die o.11 en o.13 A spanne sal ook later deelneem aan die Vrystaatskole Krieketweek deelneem.
Die volgende seuns sal Laerskool Truida Kestell sal verteenwoordig:
O.11 spanne
- Jacobus Beukes: o.11A
- Daniël de Beer: o.11A
- George Meyer: o.11B
- Henno Barnard: o.11B
- CJ Brink: o.11B
O.13 spanne:
- Awert Viljoen: o.13A
- Ruan Heunis: o.13A
- Andries Rautenbach: o.13A
- Fourie Scheepers: O.13A
- Theuns Fourie: o.13B
- HJ Eksteen: o.13B
- Koot Bender: o.13B
Voorlopige datums van opwarmings wedstryde: 2 September, 9 September en 16 September. Die voorlopige datum van Vrystaat krieket week is 29 September tot 1 Oktober.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf