Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelisa-May Doman, leerder van Laerskool Truida Kestell, het deelgeneem aan die NETWERK 24 Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelissa het uitstekend presteer deur eerste te eindig in die Vrystaat en tweede in Suid-Afrika.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf