Oos-Vrystaat Tennis – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom.…
Nasionale Wiskunde Kompetisie – Truida Kestell leerder skitter
Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelisa-May Doman, leerder van Laerskool Truida Kestell, het deelgeneem aan die NETWERK 24 Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelissa het uitstekend presteer deur eerste te eindig in die Vrystaat…
SA Skole Atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete uitstaande
SA Skole Atletiek. Laerskool Truida Kestell is super trots op hul atlete met hul uitnemende prestasies by die SA Skole Atletiek byeenkoms, 20 en 21 Maart 2023. SA Schools Athletics. Truida…









