Toutrek. Die 480 kg Toutrek meisies van Worcester Gimnasium gaan Suid-Afrika van 30 Augustus tot 2 September by die Wêreldkampioenskappe te Sursee, Switzerland verteenwoordig. Die spanlede is Susan Reid, Simoné de Villiers, Kaylin Visser, Zenobia Bezuidenhout, Lindsay Best, Nuha Cader, Zané van Wyk en Ané Snyman. Stefanie Shepherd is die hoofafrigter en Monique Smith die hulpafrigter. Die meisies vertrek vandag na Switzerland.
Die skool is baie trots op hulle, want hulle het baie hard gewerk en baie deursettingsvermoë getoon om hierdie prestasie te behaal. Worcester Gimnasium wens julle ‘n suksesvolle kompetisie toe.
Tug of war. The 480 kg Tug-of-War girls from Worcester Gymnasium will represent South Africa at the World Championships in Sursee, Switzerland from 30 August to 2 September. The team members are Susan Reid, Simoné de Villiers, Kaylin Visser, Zenobia Bezuidenhout, Lindsay Best, Nuha Cader, Zané van Wyk and Ané Snyman. Stefanie Shepherd is the head coach and Monique Smith the assistant coach. The girls leave for Switzerland today.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf