Internasionale Karate – Hoërskool Noordheuwel
Internasionale Karate – Hoërskool Noordheuwel kan met reg trots wees op hul eie ster-atleet, Brendan Engelbrecht. Brendan is ’n Graad 11-leerling wat groot opslae maak in die internasionale karate-arena. Brendan…
2025 Wêreld Atletiekkampioenskapspan – Hoërskool Goudveld
2025 Wêreld Atletiekkampioenskapspan. 🏅 Hoërskool Goudveld vier internasionale trots! Hoërskool Goudveld wil met groot trots en opgewondenheid Miné de Klerk, ‘n oud-Goutie, gelukwens met haar insluiting in die 2025 Wêreld…
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville spog met ‘n talentvolle leerder in Karate. Rece Slabbert, het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die 13de WUKF Karate Wêreldkampioenskap. Dit het plaasgevind van 9…
Moderne Pentathlon – Hoërskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. Hoërskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
Laser Run – Primêre Meisieskool Oranje
Laser Run. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het op 7 April aan die Suid-Afrikaanse Laser Run kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem. Prestasies behaal: Die volgende dogters is ingesluit in die…
Toutrek – Worcester Gimnasium leerders na Wêreldkampioenskap
Toutrek. Die 480 kg Toutrek meisies van Worcester Gimnasium gaan Suid-Afrika van 30 Augustus tot 2 September by die Wêreldkampioenskappe te Sursee, Switzerland verteenwoordig. Die spanlede is Susan Reid, Simoné…
DF Malan dramaleerders presteer by Wêreldkampioenskappe
Wêreldkampioenskappe – Uitvoerende Kunste Anya Human en Jean du Plessis (op die foto bo),













