Laser Run. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het op 7 April aan die Suid-Afrikaanse Laser Run kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem.
Prestasies behaal:
- o. 15: Chani Britz, 5de
- o. 13: Munay Uys 3de
- o. 10: Lea Cilliers 2de, Z’Ney Piechaczek 4de, Tené Venter 5de
Die volgende dogters is ingesluit in die Suid- Afrikaanse Laser Run span wat vanaf 7 tot 9 Junie aan die Wêreldkampioenskap in Zhengzhou, China gaan deelneem:
- Lea Cilliers
- Z’Ney Piechaczek
- Tené Venter
- Munay Uys
- Chani Britz
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf