ATKV-Redenaarskompetisie. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is baie trots op hul leerders wat deurgedring het na die eerste rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind plaas op 24 en 25 April by Hoërskool Witteberg.
Die volgende leerders is deur na die eerste rondte:
- Andries van der Walt Gr 2
- Franzelle van Zyl Gr 2
- Müller Bosch Gr 2
- Stef vd Berg Gr 3
- Colene Koch Gr 2
- Hayleigh Roux Gr 3
- Anke vd Berg Gr 4
- Alrich Zietsman Gr 4
- Petri Coetzee Gr 5
- Charl Naudé Gr 5
- Nacah Bosch Gr 5
- Mia Rautenbach Gr 3
- Joshua de Jesus Gr 5
- Liam Amaro Gr6
- Kaylee Silcock Gr 4
- John Boshoff Gr 3
- Miah Grobbelaar Gr 5
- Inge Meintjes Gr 5
- Nienke van Zyl Gr 7
- Lucia Botha Gr 7
- Jeanne-Marie Liebenberg Gr 7
- Gr 6
- Christiné Bester Gr 7
- Mariné Theron Gr 6
- Johan de Jager Gr 6
- Lana Meyer Gr 5
- Emma Smit Gr 6
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








