Griffons Skole Rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Laerskool Truida Kestell is verkies tot die onderskeie Griffons rugbyspanne.
- Ruwan Wille (0/13C)
- CJ Brink (0/12A)
- AJ Willemse (0/12B)
- Jacobus Beukes (0/13A)
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











