Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell is baie trots op vier van hul leerders wat verkies is vir die Griffon-proewe o.13-Span.
Die spelers wat verkies is, is:
- CJ Brink
- Wian Smit
- AJ Willemse en
- Muller Rautenbach is met groot trots verkies tot die Oos-Vrystaat o.13-rugbyspan. Julle harde werk, toewyding en passie vir rugby het vrugte afgewerp. Truidjies is ongelooflik trots op julle!
Mag hierdie Griffon proewe vir julle as spelers ’n wonderlike geleentheid wees om te groei, nuwe vriende te maak en julle talent te wys. Julle dra Laerskool Truida Kestell se naam met trots. Julle gaan die veld verseker met trots en sportmanskap verteenwoordig.
Sterkte met die Griffons-proewe, gaan wys wat julle kan doen!
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








