Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10 gewigstoot rekord verbeter.
Truida Kestell atlete het in totaal vier rekords tydens dié byeenkoms verbeter.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









