English Speech Competition – wenners per graad
v.l.n.r.
Agter – Wiehann Mienie (gr 9 Wenner, Junior Beste spreker, Algehele wenner), Divan van Rhyn (Gr 8 wenner), Luan Cronje (Gr 8 2e-plek), Kyla Meyer (Gr 9 – 3e plek)
Middel – Kaylin Steyn (Gr 10 – 2e plek), Suné Brand (Gr 10 – 2e plek), Chané van Niekerk (Gr 9 – 2e plek), Monique Cordier (Gr 11 – Wenner)
Voor – Stelmi Maritz (Gr 11 – 3e plek), Chanté Venter (Gr 8 – 3e plek), Catherine-May Trollip (Gr 8 – 3e plek), Cherlize van der Berg (Gr 10 – wenner)
Die English Speech Competition is ‘n interne “Public Speaking”-kompetisie by die Kempies. Die hele skool neem daaraan in klasverband in die Engelse klas deel. Die beste sprekers dring dan deur na die finaal, waar ‘n wenner per graad aangewys word, asook ‘n junior en senior wenner en ‘n algehele wenner.
Elke graadgroep het hul eie onderwerp:
Gr 8 – Wonders of the world
Gr 9 – Today in history (Events that happened on your birthday)
Gr 10 – Stories / Beliefs in my culture / A famous folktale and where it comes from.
Gr 11 – The mysteries of our worldGr 12 – Movies that made a great impression on you
(Gr 12 leerders skryf rekordeksamen en was nie daar tydens die foto sessie nie)
Become a Sponsor