SA JKA Provinsiale Kampioenskappe. Ruben Bishop, leerder van Hoërskool Kemptonpark, het vroeër die jaar deelgeneem aan die SA JKA Provinsiale Kampioenskappe, Gauteng.
Ruben het die volgende prestasies behaal:
- Goud vir 𝘒𝘢𝘵𝘢
- Brons vir 𝘒𝘶𝘮𝘪𝘵𝘦
Hy het ook deurgedring na die Nasionale Kampioenskappe en brons behaal vir beide 𝘒𝘢𝘵𝘢 en 𝘒𝘶𝘮𝘪𝘵𝘦.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








