NWU-Sportreeks. Hoërskool Nelspruit se wintersportspanne het die afgelope naweek aan die semi’s en finales van die NWU-Sportreeks deelgeneem. Die sportmanne en -dames het met ’n hele klomp blink medaljes tuisgekom!











Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor











