Matriekafskeid 2023. Hoërskool Kemptonpark se Matriekafskeid 2023 was ook ‘n hoogtepunt in elke Kempie-matrikuland se lewe. Twaalf jaar se skoolloopbaan is op ‘n hoë noot afgesluit.
Kyk gerus hoe mooi het die Kempies gelyk!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf