)
Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Die Wilgers

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het hul matriekafskeid van 2023 swierig gevier. Geniet die foto’s! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Jim Fouché

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se matrieks van 2023 het Vrydagaand, 6 Oktober, hul matriekafskeid gevier. Alle goeie dinge kom tot ‘n einde, maar hierdie matrieks sal altyd terugdink…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Kemptonpark

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Kemptonpark se Matriekafskeid 2023 was ook ‘n hoogtepunt in elke Kempie-matrikuland se lewe. Twaalf jaar se skoolloopbaan is op ‘n hoë noot afgesluit. Kyk gerus hoe mooi…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Ermelo

Matriekafskeid 2023 – Op 26 September het Hoërskool Ermelo afskeid geneem van die 2023-matriekgroep tydens ’n prag-matriekafskeid. Die funksie het, vanaf dekor en vermaak tot die besondere uitrustings, getuig van…

Hoër Landbouskool Marlow – Matriekafskeid 2023

Hoër Landbouskool Marlow. Matriekafskeid is ‘n groot gebeurtenis in elke leerder se skoolloopbaan – die einde van twaalf jaar se skool-opleiding. Boonop sien hulle die hele matriekjaar daarna uit. So…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Witteberg

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Witteberg, Bethlehem se matriekafskeid 2023 was ‘n reuse sukses. Die matrieks het pragtig gelyk! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto’s: Deodet de Coning

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Fichardtpark

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Fichardtpark het Vrydag, 29 September, ‘n glansryke Matriekafskeid 2023 aangebied. Die tema van Griekeland is met die Fichie kleure van geel, blou en wit gevier. Die matrieks…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Rustenburg

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Rustenburg se matriekafskeid by Airspan Executive Airport het styl en modegiere versinnebeeld. Die toeskouers was in vervoering oor die Matriekafskeid van 2023 se matrieks. Al die…