Hoër Landbouskool Marlow. Matriekafskeid is ‘n groot gebeurtenis in elke leerder se skoolloopbaan – die einde van twaalf jaar se skool-opleiding. Boonop sien hulle die hele matriekjaar daarna uit.
So was dit ook met Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se 2023 matriekafskeid. Marlow se tema was Black & White.









Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








