)

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Ermelo

Matriekafskeid 2023

Op 26 September het Hoërskool Ermelo afskeid geneem van die 2023-matriekgroep tydens ’n prag-matriekafskeid.

Die funksie het, vanaf dekor en vermaak tot die besondere uitrustings, getuig van ware Errie-klas. Die graad 11-leerders en -ouers het met ’n “Fire and Ice”-tema, uit hul pad gegaan om die graad 12’s soos eregaste te laat voel en het deeglik daarin geslaag.

Die Erries wens die graad 12’s seën en voorspoed toe vir die toekoms.

Mag die waardes wat vasgelê is in vyf jaar van Errie-wees ’n fundamentele rol speel in julle sukses.

Mag Errie-liefde julle volg!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal