Matriekafskeid 2023. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se matrieks van 2023 het Vrydagaand, 6 Oktober, hul matriekafskeid gevier. Alle goeie dinge kom tot ‘n einde, maar hierdie matrieks sal altyd terugdink aan die wonderlike jare wat hulle by JF deurgebring het. Koester gerus jul JF-jare!
Geniet die foto’s.















Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








