Matriekafskeid 2023. Hoërskool Fichardtpark het Vrydag, 29 September, ‘n glansryke Matriekafskeid 2023 aangebied. Die tema van Griekeland is met die Fichie kleure van geel, blou en wit gevier. Die matrieks is met ‘n boodskap uit Galasiers 5 toegespreek en ons glo dat hul dit sal uitleef in hul pad vorentoe. “Mag jul voortgaan om altyd die leuse van GLO, WERK en DIEN uit te leef.”
Geniet die foto’s.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf