Oddesey World Select XV. Rowan Groenewald, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is ingesluit by die O.18 uitnodigingspan vir rugby 𝘖𝘥𝘥𝘦𝘴𝘦𝘺 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥 𝘚𝘦𝘭𝘦𝘤𝘵 𝘟𝘝. Rowan neem tans deel aan die 2024 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥 𝘚𝘤𝘩𝘰𝘰𝘭𝘴 𝘍𝘦𝘴𝘵𝘪𝘷𝘢𝘭 in Abu Dhabi.
Hierdie fees is ʼn internasionale sportgeleentheid vir rugby, krieket, hokkie en netbal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








