SA Skole Atletiekkampioenskappe. Drie atlete van Trio Primêre Skool in Kroonstad, Lana Nel, Lua Claassens en Milandi van Schalkwyk het gekwalifiseer vir die SA Skole Atletiekkampioenskappe.
Hierdie drie meisies het uitmuntende prestasies die afgelope naweek by die Vrystaat Atletiekkampioenskappe gelewer.
- Lana Nel: Dogters o.10 – 2de in 70m hekkies.
- Lua Claassens: Dogters o.12 – 2de 75m hekkies.
- Milandi van Schalkwyk: Dogters o.13 – 3de 200m hekkies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf