Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend
Lente Atletiekkampioenskap. Trio Primêr, Kroonstad, se atlete het met groot ywer en deursettingsvermoë deelgeneem aan die Lente Atletiekkampioenskap wat by Goble Park plaasgevind het. Die dag was lank en warm,…
Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio Primêr
Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie. Trio Primêr, Kroonstad is aangewys as die wenners van die Ekonomiese & Bestuurswetenskappe vasvrakompetisie van die distrik. Die volgende uitblinkers het met hul kennis en vaardighede…
Laerskole krieket – Trio Primêr
Laerskole krieket. Trio Primêr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio Primêr teen St. Andrews School: Trio…
Fezile Dabi Netbal – Trio Primêr leerders in spanne ingesluit
Fezile Dabi Netbal. Ses netbalspelers van Trio Primêr in Kroonstad, is ingesluit in die onderskeie Fezile Dabi netbalspanne. o.12 Span: o.13 Span: Die Vrystaatproewe vind op 30 April plaas. Meer…
Provinsiale Taekwando toernooi – Trio Primêr leerders skitter
Provinsiale Taekwando toernooi. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, SJ van Rensburg en Aden Jacobs het die naweek aan die Provinsiale Taekwando toernooi deelgeneem. Die toernooi het in Middelburg plaasgevind. Hierdie…
Oor-die-Vaal Sportdag – Trio Primêr na Viljoenskroon
Rugby/Netbaldag. Vandag, 9 Maart, het Trio Primêr van Kroonstad, se kleinste rugby- en netbalspelertjies aan die Oor-die-Vaal Sportdag in Vijoenskroon deelgeneem. Dit was ‘n heerlike rugby- en netbaldag by die…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Trio Primêr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Drie atlete van Trio Primêre Skool in Kroonstad, Lana Nel, Lua Claassens en Milandi van Schalkwyk het gekwalifiseer vir die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hierdie drie meisies het…
SA Junior Jukskei kampioenskap – Trio Primêr presteer
SA Junior Jukskei kampioenskap. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, se leerders, Liyah-Mae Mynhardt en Jandré Kymdell, het puik presteer tydens die SA Junior Jukskei kampioenskap. Hulle het ‘n 2de plek…
Trio Prysuitdeling 2023 – Trio Primêr vereer sportpresteerders
Trio Prysuitdeling 2023. Trio PrimêrKroonstad, het hul leerders vereer tydens die Trio Prysuitdeling 2023, vir sportprestasies behaal gedurende 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto’s verskaf
Prestige toekennings 2023 – Trio Primêr
Prestige toekennings 2023. Trio Primêr, Kroonstad, het leerders vereer met toekennings tydens die Prestige toekennings 2023 geleentheid. Toekennings gemaak: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat Landloop – Primêre Skool Trio leerder in span
Vrystaat Landloop. Primêre Skool Trio, Kroonstad, Graad 3 leerder Lana Nel is ingesluit in die Vrystaat Landloop span. Lana het ook gekwalifiseer om aan die SA Landloop Kampioenskappe deel te…
Lejweleputswa Landloop – Trio Primêr leerders in span
Lejweleputswa Landloop. Dertien landloopatlete van Trio Primêr in Kroonstad is ingesluit in die Lejweleputswa Landloopspan. Hulle neem op 19 Augustus aan die Vrystaatkampioenskappe deel. Die volgende Trio Primêr leerders is…











