Prestige toekennings 2023. Trio Primêr, Kroonstad, het leerders vereer met toekennings tydens die Prestige toekennings 2023 geleentheid.
Toekennings gemaak:
- Triomfantelikheidstrofee – die hoogste toekenning in die skool word gemaak op grond van Leierskap, Akademie, Sport en Kultuur. Die 2023 ontvanger is Micke-Dunay le Roux.
- Sportdogter van die jaar – Christie Snyders
- Skoolhooftoekenning – Elné Hugo
- Kultuurseun van die jaar – George Ströh
- Kultuurdogter van die Jaar – Melandri Esterhuizen
- Sportseun van die Jaar – AJ de Witt
- Veelsydigste Sportseun: AJ de Witt
- Veelsydigste Sportdogter word gedeel: Micke-Dunay le Roux en Christie Snyders
- Beste Akademiese Vordering – Michael Vermaak, graad 6
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf