Hoofleiers 2024. Trio Primêr, Kroonstad het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig.
- Hoofseun: Janco Jansen van Rensburg
- Hoofdogter: Irmari Smit
- Onderhoofseun: Damian Pretorius
- Onderhoofseun: Anthonie Pelser
- Onderhoofdogter: Elné Hugo
- Onderhoofdogter: Milandi van Schalkwyk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf