Hoofleiers 2024 – Trio Primêre Skool
Hoofleiers 2024. Trio Primêr, Kroonstad het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Netbal – Trio Primêr leerders in spanne
Vrystaat Netbal. Drie netbalspelers van Trio Primêr in Kroonstad, Micke-Dunay le Roux (Vrystaat Jaguars), Elné Hugo (Vrystaat Jaguars) en Irmari Smit (Vrystaat Lynx), is ingesluit in die O12 en O13…
Noord Vrystaat Hokkie – Trio Primêr leerders in spanne ingesluit
Noord Vrystaat Hokkie. Vyf leerders van Primêre Skool Trio in Kroonstad, Micke Dunay Le Roux (O13), Irmari Smit (O12), Elné Hugo (O.12), Elé Conradie (O.12) en Carli Erasmus (O13), is…








