Provinsiale Taekwando toernooi. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, SJ van Rensburg en Aden Jacobs het die naweek aan die Provinsiale Taekwando toernooi deelgeneem. Die toernooi het in Middelburg plaasgevind.
Hierdie twee manne het uitstekende uitslae verwerf.
SJ Van Rensburg behaal die volgende uitslae:
- Weapons – silwer
- Combat – goud
- Sparring – goud
- XMA Forms – silwer
- XMX Weapons – brons
- Team combat – silwer
- Team sparring – brons
Aden Jacobs behaal die volgende uitslae:
- Forms – silwer
- Weapons – brons
- Combat – silwer
- Sparring – brons
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf