SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee-en-twintig atlete van Hoër Meisieskool Paarl het aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe deegeneem. Een-en-twintig van die atlete eindig onder die Top 10 in hul onderskeie items!
- Anke Stander
- Barbara de Kock
- Briana George
- Chloë Stoffels
- Erna-Mari Conradie
- Eula Nel
- Faith Konde
- Feanne Swart
- Grace de Vries
- Janie Visser
- Janke De Necker
- Jessi Baxter
- Kayla le Roux
- Kece Pietersen
- Lara Stander
- Lisa Ahrens
- Mia Scheepers
- Miah Welsh
- Mielet Marx
- Mikayla Steenkamp
- Sydney Rothman
- Skyler van Dyk
Toekennings behaal SA Skole Atletiekkampioenskappe:
Tien Goue medaljes:
- Faith Konde: 100m, 200m, 4x100m aflos, Switserse aflos
- Barbara de Kock: 400m hekkies, 4x400m aflos
- Sydney Rothman: Paalspring
- Kayla le Roux: Hoogspring
- Lisa Ahrens: Hoogspring
- Skyler van Dyk: Driesprong
Drie Silwer medaljes:
- Janke de Necker: Hoogspring
- Lara Stander: 1500m
- Mielet Marx: 4x100m aflos
Vier Brons medaljes:
- Grace de Vries: Driesprong
- Erna-Mari Conradie: 3000m
- Mia Scheepers: Paalspring
- Lara Stander: 800m
Een nuwe rekord:
- Sydney Rothman: Sbreek die o.18 Paalspring rekord. Vorige rekord: 3,71m. Nuwe rekord: 4,02m.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlgirlshigh.com/
Foto’s verskaf