Wes-Kaap Netbalproewe – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Netbalproewe. 🌟 Hoër Meisieskool Paarl Netbalsterre skitter by Wes-Kaap Proewe! 🏐 Die netbalbane van Riversdal gaan hierdie naweek bruis van talent, en Hoër Meisieskool Paarl staan trots in die…
Con Spirito-kunsvereniging – Hoër Meisieskool Paarl presteer
𝗖𝗼𝗻 𝗦𝗽𝗶𝗿𝗶𝘁𝗼-𝗸𝘂𝗻𝘀𝘃𝗲𝗿𝗲𝗻𝗶𝗴𝗶𝗻𝗴. Baie geluk aan Sophia Hagen, wat met haar uitsonderlike talent by die Con Spirito-kunsvereniging uitgestaan het. Con Spirito is ’n toonaangewende kulturele- en kunsplatform wat jong talent ontdek…
Internasionale Deutsch-Olympiade – Hoër Meisieskool Paarl skitter
Internasionale Deutsch-Olympiade. Elizma Barnard skitter landswyd in Duits! Hoër Meisieskool Paarl is verheug om aan te kondig dat, ’n Graad 11-leerder, die eerste prys in die verower het – en…
Cavaliers Tennis – Hoër Meisieskool Paarl trotse spanlede
Cavaliers Tennis. 🎾 Hoër Meisieskool Paarl vier talent en toewyding! Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool-tennisspelers wat vir die Cavaliers-span gekies is! Julle harde werk, dissipline en passie…
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir Hoër Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. Hoër Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…
Wildeklawer-toernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geëindig. Ná 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit…
UNISA Graad 1 Musiekteorie – Hoër Meisieskool Paarl
UNISA Graad 1 Musiekteorie. Vier laerskoolleerders van Hoër Meisieskool Paarl het aan die einde van 2024 hul UNISA Graad 1 Musiekteorie eksamens afgelê. Olivia Hudson, Anye Brink, Grethe Viljoen en…
CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…
Kodeleiers 2025 – Hoër Meisieskool Paarl
Kodeleiers 2025. Hoër Meisieskool Paarl het hul Kodeleiers vir 2025 bekend gestel. Of hulle nou voorvat by kultuur, sport of akademie, Hoër Meisieskool Paarl wens hierdie leiers alle sterkte toe…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee-en-twintig atlete van Hoër Meisieskool Paarl het aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe deegeneem. Een-en-twintig van die atlete eindig onder die Top 10 in hul onderskeie items! Toekennings…
Boland Sentraal Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Paarl
Boland Sentraal Atletiekbyeenkoms. Hoër Meisieskool Paarl se atlete het baie goed gevaar by die Boland Sentraal Atletiekbyeenkoms. Atlete wat deurdring na die Boland Atletiekbyeenkoms wat hierdie komende naweek plaasvind: Hoër…
Wes-Kaap A Swem – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap A Swem. Agt swemmers van Hoër Meisieskool Paarl het aan die Wes-Kaap A Swem kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied vanaf 14 tot…
ASA Junior/ Senior Atletiek – Hoër Meisieskool Paarl
ASA Junior/ Senior Atletiek. Agt van Hoër Meisieskool Paarl se atlete het Vrydagaand toekennings ontvang. Dit is vir hul uitstekende prestasies by die ASA Junior/ Senior Atletiek kampioenskappe, asook die…
SA Atletiek Kampioenskappe – Monet Deutschmann haal podium
SA Atletiek Kampioenskappe. Monet Deutschmann (012), leerder van Hoër Meisieskool Paarl se laerskool, het die podium gehaal by die SA Atletiek Kampioenskappe. Die SA’s het vanaf 19 tot 21 Maart…

















