Wes-Kaap A Swem. Agt swemmers van Hoër Meisieskool Paarl het aan die Wes-Kaap A Swem kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied vanaf 14 tot 18 Desember. Die swemmers het goed presteer in verskeie items.
A few of our GHS swimmers swam in the Western Cape A Championships at UWC from 14 to 18 December. They participated in different items:
- Anika Hugo
- Lara Botha
- Lica van Niekerk
- Mila Prinsloo
- Amy Schmidt
- Keilah Holthuis
- Mari Wium
- Sandri Visser


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlgirlshigh.com/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








