Limpopo Leopards. Hoërskool Pietersburg se ses hokkie-manne het uitgeblink tydens die PSI Toernooi in Kaapstad.
- AJ Galloway
- Erich Vorzats (kaptein)
- Alex Marais
- Hanru Marais
- Edrich Moolman
- Jan Grobler (afrigter)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf