SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoër Tegniese Skool Middelburg
SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies het fantasties presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies-atlete het vier medaljes by SA’s ingepalm. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf
Rooies presteer in Gholf
Leerders van Rooiskool het tydens die Vrystaat Junior Toernooi te Ficksburg








