Matriekvraestelle Nasieners 2024. Twintig onderwysers van HTS Middelburg is aangewys as Matriekvraestelle Nasieners 2024.
- Mev Bekker: Nasiener Lewenswetenskappe vraestel 2
- Mev du Plessis: Nasiener Afrikaans Huistaal
- Me du Toit: Nasiener Afrikaans Huistaal
- Mnr Els: Nasiener Afrikaans Huistaal
- Mev Etsebeth: Senior nasiener Wiskunde vraestel 2
- Mnr Fick: Hoofnasiener Ingenieursgrafika en -ontwerp
- Me Havenaar: Nasiener Wiskunde Geletterdheid
- Mev Marais: Senior Nasiener Wiskunde Geletterdheid
- Mev Nieuwoudt: Hoofnasiener Afrikaans Huistaal
- Mev Pelser: Senior Nasiener Engels Eerste Addisionele Taal
- Mnr Pienaar: Senior Nasiener Afrikaans Huistaal
- Mev Roos: Senior Nasiener Wiskunde vraestel 1
- Mev Schutte: Interne Moderator Rekenaartoepassingstegnologie
- Mev Shrives: Nasiener Ontwerp
- Me Troskie: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
- Mev van der Merwe: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
- Mev van Jaarsveld: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
- Mev van Wyk: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
- Mev Wiesner: Hoofnasiener Afrikaans Huistaal
- Mev Dixon: Onderhoofnasiener Afrikaans Eerste Addisionele taal



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










