Interprovinsiale Swembyeenkoms. Hoërskool Nelspruit se swemmers het Saterdag, 24 Augustus, aan die interprovinsiale swembyeenkoms in Limpopo deelgeneem en baie goed presteer.
𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀
- Anja Buitendach: 4 goue medaljes en ‘n nuwe rekord in die 100m vlinderslag
- Minette Swartz: 1 goud en 1 brons
- Karmen Van Rensburg: 1 silwer en 2 brons
- Esmari Weitsz: 1 silwer en 1 brons
- Menincke Genis: 1 silwer
- Donné Bruyns: 1 brons
- Lara Janse van Rensburg: 1 brons
- Amore Oosthuizen en Mia de Klerk het hul alles gegee en net-net podium plekke gemis.
𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀
- Neil Burger: 4 goue medaljes en ‘n nuwe rekord in die 200m Individuele wisselslag
- Henning Radley: 2 goue, 2 silwer en twee nuwe rekords in die 100m vlinderslag en 100m vryslag
- Henning Radley: 2 silwer en 2 brons




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








