Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Op Saturday, 14 September, het die Bergsig Akademie boogskietspan deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Die span het ’n algehele tweede plek behaal.
On Saturday, 14 September the Bergsig archery team participated in the Kraalhoek 3D competition, and our team achieved an overall second place.
Individuele plekke behaal / Individual places achieved:
- Minéke Campbell behaal ‘n 1ste plek vir hoërskooldogters asook ‘n algehele 1ste plek vir die skut met die hoogste punte aangeteken vir die dag. Minéke Campbell achieves a 1st place for high school girls as well as an overall 1st place for the archer with the highest score for the day.
- Theo Jansen van Rensburg behaal ‘n 1ste plek vir hoërskool seuns. Theo Jansen van Rensburg achieves a 1st place for high school boys.
- Met die “Funshoot” het Dillon Campbell ‘n 1ste plek behaal in die hoërskoolspanne afdeling.






Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.bergsigacademy.net
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








