ACA WC 600 competition – Curro Durbanville Archery outstanding
ACA WC 600 competition. Curro Durbanville Archery Success. This past weekend, the talented Curro Durbanville archers proudly competed in the ACA WC 600 competition, delivering outstanding performances across all rounds.…
AGA Wêreldkampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie
AGA Wêreldkampioenskappe 2025. Bergsig Akademie skiet reguit na internasionale roem! 🎯 Die AGA Boogskiet Wêreldkampioenskappe 2025 word vanjaar met trots in Walvisbaai, Namibië aangebied van 24 tot 26 Julie. Hierdie…
Noordwes Boogskiet – Bergsig Akademie skiet kolskoot
Noordwes Boogskiet. Bergsig Akademie is baie trots op hul ses boogskietleerders wat deel is van die Noordwes Boogskiet A-span (Impalas) wat ‘n algehele oorwinning behaal het tydens die IPC (Interprovinsiale…
SANIFAA Johannesburg Indoor Archery – BVHS leerder skitter
SANIFAA Johannesburg Indoor Archery. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Saterdag 9 Spetember aan die SANIFAA Johannesburg Indoor Archery kompetisie deelgeneem. Sophia het skitterend geskiet met ‘n ‘telling…
Boogskiet – Hoërskool Waterkloof wen die Triple Crown
Boogskiet. Hoërskool Waterkloof het aan die Triple Crown Boogskiet kompetisie deelgeneem en algeheel eerste geëindig. Hulle het ook die Triple Crown gewen! Triple Crown individuele uitslae: Dogters: Xanté van Zyl…
AGA Voluit Boogskiet – BVHS leerder presteer
AGA Voluit Boogskiet. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het 21 Julie aan die AGA Voluit Boogskiet kompetisie deelgeneem. Sy het ‘n tweede plek (Graad 10 dogters-afdeling) asook ‘n…
National Archery Championships – Durban Girls’ High School excels
National Archery Championships. Two learners from Durban Girls’ High School, Danya Thompson and Neve Quail took part in the 2022 South African National Archery Championships. Neve Quail received a Gold…
Interskole Boogskiet – Simoné Maré behaal goeie tellings
Interskole Boogskiet. Simoné Maré is ‘n graad 8-leerder van EHS. Sy het op 6 en 7 Oktober deelgeneem aan die Interskole Boogskiet Kompetisie te Mistico Equestrian Centre in Paarl. In…
Boogskiet – Danie Theron skitter met drie eerste plekke
Boogskiet. Danie Theron van Hoërskool Reitz het aan ‘n boogskiet kompetisie by Hoërskool Trio van Kroonstad deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en drie 1ste plekke en een 2de plek behaal!…
Boogskiet – Hoërskool Bellville spog met vier WP-skutte
Boogskiet. Vier leerders van Hoërskool Bellville Adeshka Groenewald, Danelle van der Merwe, Daniël Swaak en Ruben Jansen van Rensburg het die afgelope Saterdag aan die provinsiale kompetisie by PHA deelgeneem.…
Vrystaat Boogskiet – Hoërskool Witteberg leerders presteer
Vrystaat Boogskiet. Sophia Pieters en Pieter-Louis Pretorius van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 7 Mei aan die Vrystaat Boogskiet rondte deelgeneem. Hierdie twee leerders het die volgende rekords laat spat:…
Boogskiet – Goudveld Hoërskool meisies presteer
Boogskiet. Gouties se Chevahn Haasbroek en Karmia Voster het mooi presteer tydens die boodskietkompetisie van 19 Februarie. Die uitslae was as volg: Chevahn Haasbroek: 1ste by meisies 0/15 •2de onder…
Union High School’s Archers excel
Daniel (left) and Matthew McNaughton Two Union High School learners, cousins Daniel and Matthew McNaughton, recently participated in the NASP Interschools Archery Competition at the Daniël Pienaar Technical High School…










