Interskole Boogskiet. Simoné Maré is ‘n graad 8-leerder van EHS. Sy het op 6 en 7 Oktober deelgeneem aan die Interskole Boogskiet Kompetisie te Mistico Equestrian Centre in Paarl.
In die 3D-afdeling skiet sy ’n telling van 208/300. Sy behaal ook ’n telling van 249/300 in die “Bullseye”-afdeling.
Interschool Archery. Simoné Maré is a Grade 8 learner from EHS. She participated in the Interschool Archery Competition on 6 and 7 October at Mistico Equestrian Centre in Paarl. In the 3D division, she shoots a score of 208/300. She also scored 249/300 in the “Bullseye” division.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf