Spoiings. Vanjaar se Spoiing-spogskryfstukke van EHS-leerders sluit aan by dié jaar se tema: Errie-hart.
Om deel te wees van die Errie-Spoiings, die hartklop van die Erries waar gevoelens, hartstog en soms trane in die bladsye vervleg is, is ’n enorme voorreg.
Die skool bedank elke leerder wat moeite doen met kreatiewe skryfwerk. Hulle bedank ook elke onderwyser wat help heel aan stukkende harte wat vele male uit die skryfwerk na vore kom.
Groot dank ook aan me Marli Murray vir die samestelling van die bundel. Dank ook aan Ilandri Nel vir die ontwerp van die voorblad en die skryf van die voorwoord.
EHS is trots op die bundel, die werk waarmee dit spog en elkeen wat deel vorm daarvan.
Spoiings. This year’s Spoiing blockbuster pieces from EHS learners tie in with this year’s theme: Errie-hart.
To be part of the Errie-Spoiings, the heartbeat of the Erries where feelings, passion and sometimes tears are intertwined in the pages, is an enormous privilege.
The school thank every learner who puts effort into creative writing. They also thank every teacher who helps to heal broken hearts that emerge from writing many times.
Big thanks also to Ms Marli Murray for compiling the volume. Thanks also to Ilandri Nel for designing the cover and writing the preface.
EHS is proud of the volume, the work it boasts and everyone that forms part of it.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf