)

Vrystaat Boogskiet – Hoërskool Witteberg leerders presteer

Vrystaat Boogskiet. Sophia Pieters en Pieter-Louis Pretorius van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 7 Mei aan die Vrystaat Boogskiet rondte deelgeneem. Hierdie twee leerders het die volgende rekords laat spat:

  • Sophia Pieters het in die Genesis klas ‘n telling van 175 geskiet terwyl
  • Pieter-Louis Pretorius het in die Youth Male release (5 tot 17 jaar) afdeling ‘n telling van 188 geskiet.

Johan Vorster, ook van Witteberg, is saam met Sophia en Pieter-Louis op pad om te kwalifiseer vir Vrystaatkleure.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal