Boogskiet. Vier leerders van Hoërskool Bellville Adeshka Groenewald, Danelle van der Merwe, Daniël Swaak en Ruben Jansen van Rensburg het die afgelope Saterdag aan die provinsiale kompetisie by PHA deelgeneem. Al vier hierdie boogskutters het hul WP-kleure verwerf.
Hulle neem vanaf 5 tot 7 Oktober aan die nasionale kompetisie in die Paarl deel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf