Prysskiet 4. Hoërskool Fichardtpak se skuts het tydens die Prysskiet 4 kompetisie presteer. Die kompetisie het plaasgevind te Hoërskool Sentraal.
- Anje Blom – 2de plek: Silwer medalje
- Stefan Snydert – 3de plek: Brons medalje
- O.21A span – 3de plek – Brons medalje
- Spanlede: Janco de Witt, Corné Groenewald, Miné Kleynhans en Marné van der Walt
- O.16A span – 3de plek – Brons medalje
- Spanlede: Anje Blom, Willandré Esterhuizen, Mariné Steyn en Monique Steyn
- Juan Groenewald het ‘n volkaart geskiet in die lê-afdeling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf









